Gedicht - Van swart en wit
Naam: Stanislaus Jaworski
Leeftijd: 69

Aantal gedichten: 1141

Toon alle gedichten

Gedicht waarderen

Aantal waarderingen: 1

Van swart en wit

300 maal gelezen




Die Sinterklaas met sy blosende gesig

is verander in één met swart wange

vanweë rusie oor zwaarwegende belange

slawerny en diskriminasie is nie lig


Die Zwarte Pieten maak dit nog nie uit

dit is tog net 'n voorbeeldige beroep

mag in elke kleur selfs bruin as poep

as hulle maar nie verander in beschuit


Die tyd dra, tik en genees alle wonde

straks is heel Nederland bont gekleurd

word 2013-2014 nie meer neul

die geskil deur die duiwel uitgevind


Geplaatst op: 16 december 2014 - 20:48




Reactie plaatsen

U moet inloggen voordat uw een reactie kunt plaatsen