Gedicht - Détail
Naam: Stanislaus Jaworski
Leeftijd: 69

Aantal gedichten: 1142

Toon alle gedichten

Gedicht waarderen

Aantal waarderingen: 1

Détail

325 maal gelezen



s Aand byt ek in die stokbrood

afgebakken op die mark in Hasselt

weggedoken agter Leonard Nolens'

Derwisj, want teenoor my 'n meisie

vlechtsjeshaar met lapis lazuli blou

mobiel in haar hand en oordoppen in

Twee rye verder lê 'n dame

omstandig uit van die Palestynse

Probleem, die grootste is Jerusalem

haar stem breek deur die versperring

van agtergrond, die meisie kyk

hoe ek agter my boek beswyk

Haar selfoon gaan af in haar hand

al my drome slaan hulle antwoordend paf

die skepping is 'n vreemde soort iets

tehuis vir eienaardige loseerders

Jy noem die ure sonder my tussentyd

van onderweg, afskeid en tot siens


Geplaatst op: 22 december 2014 - 20:38




Reactie plaatsen

U moet inloggen voordat uw een reactie kunt plaatsen