Gedicht - Trou met my
Naam: Stanislaus Jaworski
Leeftijd: 69

Aantal gedichten: 1134

Toon alle gedichten

Gedicht waarderen

Aantal waarderingen: 1

Trou met my

388 maal gelezen



Trou met my


Jy in die blou en ek in die wit

familie kry jy daarby, soos hulle

tweemaal getroud,

rondhuppelen van allerlei

kinders, halfbroers en

-zusters en moeders 

wat gewoonlik

hul sin doordrijven deur sag

as water te wees, dat jy kan dra

maar ook laat swem

met 'n meulsteen om jou nek


Geplaatst op: 21 januari 2015 - 18:56




Reactie plaatsen

U moet inloggen voordat uw een reactie kunt plaatsen